Alfalfa Kontrakteurs Akkommodasie ag die plaaslike besigheidsgemeenskap baie na aan die hart en het daarom besluit om teen die einde van 2013 kragte saam te snoer met die Vredendal Robalklub en `n sosiale besigheidstoernooi aan te bied. Continue reading »